Dag manne. Ek sit my Tikka Varmint 30 06 Ackley met n swaar hart in die mark. Die geweer gaan as n pakket. Op die geweer is n Warne 20moa picatinni rail. Saam met die roer kom 100 Lapua doppe waarvan seker die helfte gefireform is. Daar is ook 98 geklasde PMP doppe waarvan die nekke geskil is by. 14 van hulle is met Kriek 136gr Havocs gelaai is. Meeste van die PMPs is klaar geprime. Daar kom n Redding Delux die stel ook saam. Daar is ook so 80 gemengde doppe van PPU, Remington en SnB by. Geweer het bitter min gewerk en het 340 skote geskiet. Was twee keer in die jagveld en verder net op die baan. Geweer is ook 18x1 draad gesny. Gooi maar n whatsapp as jy belang stel. Ek soek graag R25 000.
082386een7een4
Tikka 3006Ackley
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Tikka 3006Ackley
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka 3006Ackley
Voorlopig verkoop baie dankie manne