Page 1 of 1

Zeiss conquest 6.5-20x50 hulp met waarde asb

Posted: Wed Oct 23, 2024 7:30 am
by Frikkie dei Rot
Goeiemore almal,

Ek het n tyd terug n paar van die scopes ingevoer en skiet al lank met hulle. Die scopes se glas is baie goed en hulle is taai.

Na baie jare gaan ek nou opgradeer na ander teleskope en moet hulle in die mark sit.

Het julle enige idee wat hulle nou sal werd wees. Hulle is spotless en het nie n merkie op nie

Groetnis,

Frikkie

Re: Zeiss conquest 6.5-20x50 hulp met waarde asb

Posted: Wed Oct 23, 2024 10:02 am
by Capt. Yoda
Ek sou raai seker so R9000

Re: Zeiss conquest 6.5-20x50 hulp met waarde asb

Posted: Wed Oct 23, 2024 11:52 am
by Nico Harris
Ek myne vir R6k verkoop.

Re: Zeiss conquest 6.5-20x50 hulp met waarde asb

Posted: Wed Oct 23, 2024 2:35 pm
by Frikkie dei Rot
Baie dankie! dit help baie