Page 1 of 1

Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Tue Oct 29, 2024 9:48 am
by Ds J
Fiocchi haelgeweerslagdope beskikbaar:
R1190/800

Kontak Molopo Wapens, Vryburg:

078 765 7345 / 053 050 0154

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Wed Oct 30, 2024 1:05 pm
by Christo
Hoe kry ek hulle in Ceres?

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Wed Oct 30, 2024 1:39 pm
by Ds J
Jaracal Express?

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Wed Oct 30, 2024 5:44 pm
by HeinM
Christo wrote: Wed Oct 30, 2024 1:05 pm Hoe kry ek hulle in Ceres?
Ek soek ook van hulle... Is mos in Tulbagh naby jou

Hopelik kan iemand ons help - teen vergoeding?

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Wed Oct 30, 2024 7:02 pm
by Christo
HeinM wrote: Wed Oct 30, 2024 5:44 pm
Christo wrote: Wed Oct 30, 2024 1:05 pm Hoe kry ek hulle in Ceres?
Ek soek ook van hulle... Is mos in Tulbagh naby jou

Hopelik kan iemand ons help - teen vergoeding?
Reël vir ons vervoer. Ek soek 3 pakke.

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Thu Oct 31, 2024 9:18 am
by HeinM
Christo wrote: Wed Oct 30, 2024 7:02 pm
HeinM wrote: Wed Oct 30, 2024 5:44 pm
Christo wrote: Wed Oct 30, 2024 1:05 pm Hoe kry ek hulle in Ceres?
Ek soek ook van hulle... Is mos in Tulbagh naby jou

Hopelik kan iemand ons help - teen vergoeding?
Reël vir ons vervoer. Ek soek 3 pakke.
Ja, ek sal ook 3 of 4 pakke vat ;)

Ek ken ongelukkig min Transvalers, maar sal uitkyk...

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Thu Oct 31, 2024 10:00 am
by Geno
Kry dit by my in Bloemfontein voor 19Nov, dan kan ek dit in Piketberg uitkry die 26steNov.

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Thu Oct 31, 2024 11:44 am
by blaser
ek het duisende haelgeweerslagdoppies maar dit help nie waar kry mens kruit

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Thu Oct 31, 2024 12:44 pm
by swc-tr
blaser wrote:ek het duisende haelgeweerslagdoppies maar dit help nie waar kry mens kruit
Daar word tans baie S121 adverteer, kyk bietjie rond?

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Thu Oct 31, 2024 1:38 pm
by blaser
dis baie goeie nuus

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Fri Nov 01, 2024 7:27 am
by Ds J
Goeiemore, ek ry DV 8 Nov Pretoria toe, en op 10 Nov via Kimberley na Orania.

As iemand langs daardie roetes bly en wil bestel sal ek die pakkies aanry.

Ons soek asb n geleentheid vir n pakkie Kaap toe? Ek kan in Klerksdorp aflaai as dit nodig is.

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Fri Nov 01, 2024 10:02 am
by Wielie Waps
Ek kan hopelik help.
Ek ry 18 Nov via Vryburg op my Noord Kaap trip.
Sal dan 21 Nov terug wees in Bloem.
Geno as hierdie plan sal werk , kan ek dit na die 21ste by jou kom drop.

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Fri Nov 01, 2024 10:43 am
by Geno
Dit moet voor die 20ste wees Oom Willem. Ek ry dan op 'n vis trip

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Fri Nov 01, 2024 12:11 pm
by Wielie Waps
Ok , my offer staan om dit tot in Bloem te bring.
As iemand dan na die 21ste Kaap toe ry kan die plan werk.

Re: Haelgeweerslagdoppe: R1190/800

Posted: Fri Nov 01, 2024 1:31 pm
by Carel-Chris
As julle nie haastig is nie, ek gaan die 13de Desember deur bloem Kaap toe