BSA .177 antieke windbuks

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Frikkie dei Rot
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am

BSA .177 antieke windbuks

Post by Frikkie dei Rot »

Middag almal,

Ek het n vriend wat n baie ou soliede loop BSA windbuks het wat hy aan wil laat werk. Die seels en die veer moet vervang word.

Weet julle dalk van iemand wat dit goed sal kan doen sonder om die geweertjie te beskadig?

Ons is in die Overberg gelee.

Groetnis,

Frikkie
Post Reply