Page 1 of 1

Weihrauch hw77

Posted: Tue Nov 12, 2024 2:35 pm
by Frikkie dei Rot
Goeie middag,

Weet iemand dalk waar ek n weihrauch hw77 windbuks kan koop?

Sal baie waardeer indien iemand sal kan help!

Groetnis,
Frikkie

Re: Weihrauch hw77

Posted: Wed Nov 13, 2024 12:43 pm
by Gideon S
Probeer vir Ian by SA Air Rifles & Accessories in Bloemfontein. Ek het ‘n Weihrauch by hulle gekry.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Weihrauch hw77

Posted: Fri Nov 15, 2024 4:47 pm
by alecjohnson
Het jou 'n PM gestuur. Ek het een as jy sou belangstel.