Page 1 of 1
JAC Bakkies
Posted: Mon Dec 09, 2024 12:59 pm
by JohanvB
Hoe goed of sleg is die JAC bakkies??
Hulle vertoon mooi, my opinie
Re: JAC Bakkies
Posted: Mon Dec 09, 2024 1:41 pm
by blaser
NEE groot gemors kry niks parte nie
die agente parte is 3 keer die prys van toyota
kan nie die sagte ware lees nie
Re: JAC Bakkies
Posted: Mon Dec 09, 2024 2:52 pm
by JohanvB
Dankie
Re: JAC Bakkies
Posted: Tue Dec 10, 2024 11:50 am
by skollie
Hou maar verby Johan, ek het een vir die plaasbestuurder gekoop - Groot Fout!!
Op 15,000 km (13 maande) het die injectors opgepak (kleinskrif sê injektors is net 12 maande gedek deur waarborg)
Op 25,000km het die olie by die breather begin uitloop (3L/dag)........ Bakkie is in ICU by JAC, wag om te hoor wat fout gegaan het (ek vermoed ringe)
So, ek het tot nou toe nog net slegte ervaring gehad.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: JAC Bakkies
Posted: Tue Dec 10, 2024 2:14 pm
by Capt. Yoda
skollie wrote: Tue Dec 10, 2024 11:50 am
Hou maar verby Johan, ek het een vir die plaasbestuurder gekoop - Groot Fout!!
Op 15,000 km (13 maande) het die injectors opgepak (kleinskrif sê injektors is net 12 maande gedek deur waarborg)
Op 25,000km het die olie by die breather begin uitloop (3L/dag)........ Bakkie is in ICU by JAC, wag om te hoor wat fout gegaan het (ek vermoed ringe)
So, ek het tot nou toe nog net slegte ervaring gehad.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Ekt darem nie gedink n man van jou kapasietyd sal sulke 11.1.11 koop nie