Page 1 of 1

Een kruit

Posted: Wed Jan 15, 2025 9:05 pm
by Tiny Hunter
Hi manne! Ek wil gou kom klop by die ouens wat weer meet as ek. Indien ek vir drie kalibers laai.
6.5 PRC
6.5 Creedmoor
243 AI
Is daar n kruit wat ek kan gebruik wat in al drie van hulle goed sal funksioneer. Wat sal julle voorstel? Ek sal graag wil hou by een wat ek weet redelik maklik bekombaar is.

Groete

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: Een kruit

Posted: Wed Jan 15, 2025 9:24 pm
by Geno
S365 of sy gelyke sal jou nommer wees

Re: Een kruit

Posted: Thu Jan 16, 2025 7:03 am
by Toyrsi
Kyk na N555

Re: Een kruit

Posted: Thu Jan 16, 2025 8:03 am
by alecjohnson

Re: Een kruit

Posted: Thu Jan 16, 2025 3:05 pm
by Andre308
Watter gewig koele wil jy in die kalibers skiet?

Dit maak n groot deel van die kruit keuse uit.