300WM met S361
Posted: Tue Jan 21, 2025 10:20 am
More
My S385 is na 'n paar jare ongelukkig nou op. Ek kan nou S361 by 'n handelaar kry teen helfde van die prys van S365, ek is nie seker hoekom die prys so groot verskil nie...
Somchem se data as volg:
Ek vind nêrens posts van manne wat die 300WM met S361 laai nie, tensy ek soos my agterend soek.
Is daar van julle wat S361 vir die doel gebruik?
Seker maar omdat ek al die jare S385 gelaai het, maar ek voel ongemaklik met S361 om een of ander rede. Kan ek dit maar 'n go gee?
Groete
Hennie