Page 1 of 1

Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Fri Jan 31, 2025 10:12 am
by tripodmvr
Kry die op 'n Aussie forum. Kan dit met ons jakkalse werk?

I have been testing a couple of turkey calls for use on foxes over the past 12 months and found the "Scratch Box Call" fantastic for calling them in.

The call is easy to get a variety of sounds from, loud and small enough.
Each time I have used the call I have managed to call in a fox, though on a couple of occasions I missed the shot. I suppose I have called in about 15 or 20, mostly young ones but a few adults as well. It just seems to work.
The drawback to using the call is that it is a two handed operation and you have to keep putting chalk on the sound board.

I generally swing over to the button whistle once the fox is within range.

Re: Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Fri Jan 31, 2025 2:23 pm
by Ds J
Ek het 'n vermoede dat de regte soort klank werk, en nie noodwendig 'n spesifieke klank nie.

Rede: daar was n video oor 'n man wat jakkalse helder oordag met 'n boog jag. Hy het twiet-geluide met sy mond gemaak en gemaai onder die jakkalse.

Re: Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Fri Jan 31, 2025 3:10 pm
by Geno
Toe ek vosse in Australie geskiet het, het ek hul verspot maklik gevind om in te roep. Ek glo selfs 'n kar se fanbelt wat skree sal een inroep.
Dis waarskynlik hoekom die kalkoen roeper werk

Re: Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Fri Jan 31, 2025 9:41 pm
by tripodmvr
@Geno - het julle Tenterfield fluite gebruik?

Re: Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Sun Feb 02, 2025 3:02 pm
by tripodmvr
Vosjag in Australie.

https://youtu.be/UD9Baz90c9M

Re: Kalkoenklank vir inroep van Engelse vos

Posted: Mon Feb 03, 2025 10:17 am
by Geno
tripodmvr wrote: Fri Jan 31, 2025 9:41 pm @Geno - het julle Tenterfield fluite gebruik?
Foxpro, Lip squeeks en 'n Silva fluit