Page 1 of 1

Slagdoppies: R1050/1000

Posted: Fri Feb 07, 2025 7:23 am
by Ds J
Molopo Wapens Vryburg bied aan:

SPP (klein pistool slagdoppies)

Fabrikaat: Servicios Aventuras

R1050/1000

Kontak: 053 050 0154 / 0787657345

(Slegs 5000 oor)

Nota: ons ry soms Pta toe en behoort bestellings te kan saambring gedurende Mei/Junie 2025.