Fonds Insameling Raffle ter waarde van R17,000
Posted: Mon Mar 24, 2025 9:33 am
Goeie more almal
My vrou se dance studio het 'n span dansers wat gekwalifiseer het om deel te gaan neem aan die Wereld Dans Kampioenskappe in Croatia einde Mei.
Omrede die kostes so hoog is gaan ons 'n raffle hou om hulle te help.
Die wenner sal getrek word op 10 Mei by die Winelands Precision 22ELR Kompetisie (wenner hoef nie daar te wees nie
)
Al wat jy moet doen is om in te skryf deur R250 te deponeer in die bankrekening, en jou selfoon nommer as verwysing gebruik.
Ons gaan 'n selfoon nommer trek op die dag wat die prys wen.
Sal julle ondersteuning baie waardeer.