Page 1 of 1
Foxbang
Posted: Wed Feb 29, 2012 12:22 pm
by Arno Pienaar
Dagse manne. Ek weet nie of hierdie topic al bespreek is nie maar ek wil net julle oepinies hoor oor die volgende saakie. Ek wil weet werk die foxbang op n klein kalibers [22] kaliebers met silencers op want myne wil glad nie sy kant bring nie??? Groete Pienaar
Re: Foxbang
Posted: Wed Feb 29, 2012 3:31 pm
by Ponkie
Pienaar
Ek gebruik die wildfire.
Ek het sy foxbang op sy fynste gestel en wil ook nie my 22-250 met Terminator optel nie. Ek wil net byse dat die klank deur die remote opgeneem word, so dit help nie die remote is in jou kassie langs die kant van jou stoel nie. Ek gee myne altyd net so ligte tikkie teen die reeling van my stoel, dan gaan die foxbang aan.
Groetnis
Ponkie