RL23 en die 300WM
Posted: Tue Mar 25, 2025 3:36 pm
Middag kerels.
Ek sit met 2 blikke RL23 en oorweeg om dit te probeer in my 300WM met 165gr Barnes TTSX koeels. Maar Barnes beveel nie RL23 aan vir die 165gr nie.
Enigiemand dit al probeer?
Dankie!