Gecado/Diana 35 kompleet sneller
Posted: Fri Apr 04, 2025 1:31 pm
Middag manne. Ek probeer maar my geluk, weet iemand dalk waar ek n kompleet model 35 Diana/Gecado/Original sneller meganisme (die een met die vere en ball bearings) kan kry.
Ek het die geweer jare terug uit mekaar gehaal, en ja, die julle meganisme verle. Die geweertjie is al honde jare in my familie en ek wil hom, graag weer laat skiet.
Ek sal die hulp baie waardeer.
Groete
Dominique