Page 1 of 1

Te Koop: Vortex Viper HST Gen 1 6-24x50

Posted: Thu Apr 10, 2025 3:15 pm
by Breinie
Ek verkoop my teleskoop. Een eienaar vanaf nuut.
Dis 'n Vortex Viper HST Gen 1 6-24x50.
Ingesluit is:
Vortex Low 30mm ringe
Scope cloth. Nog nooit gebruik.
Scope lens covers
Sun visor attachment

Ek soek R9000 vir alles.
Kontak my op 072 987 9212.