Page 1 of 1
Sneeuberg Lope
Posted: Fri Apr 11, 2025 10:18 pm
by pwdejager
Ek is dringend opsoek na 'n nuwe loop vir my 308. Een tenminste 26" en 'n 1-10twist.
Ek het probeer kontak maak met Sneeuberg Lope, maar kan nie Danie in die hande kry nie.
Weet enige iemand of hulle nog bestaan?
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Sat Apr 12, 2025 8:52 am
by tripodmvr
Werk die adres?
jvr@mlbrsa.co.za
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Sat Apr 12, 2025 9:57 am
by pwdejager
Het al probeer met geen sukses
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue May 27, 2025 2:57 pm
by JwSwanepoel
Kon engine iemand al kontak besonderhede vir sneeuberg kry?
Ek is nie seker of dit goed of sleg is dat mens hulle nie in die hande kan kry nie
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue May 27, 2025 3:05 pm
by pwdejager
Nee glad nie, maar ek het by paar persone ghoor dat mens nie direk mt hulle kan kontak maak nie, maar dat die geweersmit namens jou kan uitvind. Weet nie hoe akuraat dit is nie.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue May 27, 2025 3:41 pm
by Toxxyc
Probeer:
dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue May 27, 2025 5:16 pm
by JwSwanepoel
Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm
Probeer:
dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Baie dankie.
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue May 27, 2025 6:57 pm
by JacquesSAKO.308
Ek het sneeuberg lope op wapens en hulle is tops. Ek het wel al direk met hulle gepraat maar hulle verkoop nie direk nie jy moet deur jou wapensmid koop.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Wed May 28, 2025 7:18 am
by Geno
JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pm
Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Ek dink nie Snbeeuberg sal .303 tooling hê nie.
Walther maak wel lope. Nuwe Lee-Enfield aksie, wat jy waar kry?
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Wed May 28, 2025 8:11 am
by Capt. Yoda
As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Wed May 28, 2025 9:12 am
by Toxxyc
JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pm
Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm
Probeer:
dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Baie dankie.
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Jy gee my nou 'n idee. Ek het 'n mooi .303 No4 Mk2 wat nog BAIE mooi lyk en hy skiet OK, maar hy breek doppe soos niks. Dit maak hom nie prakties om te skiet nie.
Ek wonder - wat sal dit kos om die loop te ruil met iets soos 'n .308 loop, en hom te herlisensieer as 'n 308?
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Wed May 28, 2025 10:38 am
by Lategan1
Capt. Yoda wrote: Wed May 28, 2025 8:11 am
As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
My enigste gevolgtrekking ook, ook na aanleiding van vorige gesprekke.
Beste.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 5:32 am
by Apie
Toxxyc wrote:JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pm
Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm
Probeer:
dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Baie dankie.
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Jy gee my nou 'n idee. Ek het 'n mooi .303 No4 Mk2 wat nog BAIE mooi lyk en hy skiet OK, maar hy breek doppe soos niks. Dit maak hom nie prakties om te skiet nie.
Ek wonder - wat sal dit kos om die loop te ruil met iets soos 'n .308 loop, en hom te herlisensieer as 'n 308?
Enfield aksie nie gebou vir 308 druk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 8:06 am
by JF123
Genoeg Lee-Enfields is al verander na .308Win om te bewys dat dit is wel sterk genoeg vir .308. Genoeg van hulle was gebruik vir Bisley skiet in Suid Afrika en Britanje met militêre ammunisie. Het al met menige ou skuts gepraat wat die gebruik het voor hulle die "fensie RSA" kon bekostig.
https://www.milsurps.com/showthread.php ... 081adc4b23
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 8:28 am
by Toxxyc
Apie wrote: Thu May 29, 2025 5:32 am
Enfield aksie nie gebou vir 308 druk nie.
Hoef verseker nie 'n 308 te wees nie. Kan enigiets anders wees wat goedkoop skiet, selfs 223.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 8:32 am
by Martiens Bekker
Toxxyc wrote: Thu May 29, 2025 8:28 am
Apie wrote: Thu May 29, 2025 5:32 am
Enfield aksie nie gebou vir 308 druk nie.
Hoef verseker nie 'n 308 te wees nie. Kan enigiets anders wees wat goedkoop skiet, selfs 223.
Is dit die moeite en geld werd om iets te probeer bou op so ou aksie waar jy altyd gaan sukkel met toebehore soos beter sneller, kolf en die lys gaan aan. Ek is seker maar te jonk om die sentiment op so ou geweet te waardeer.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 8:35 am
by Riaan Kriel
Toxxyc wrote: Thu May 29, 2025 8:28 am
Apie wrote: Thu May 29, 2025 5:32 am
Enfield aksie nie gebou vir 308 druk nie.
Hoef verseker nie 'n 308 te wees nie. Kan enigiets anders wees wat goedkoop skiet, selfs 223.
Ek dink jy gaan effe sukkel om die Lee-Enfield boltface te verander om 'n 223Rem dop lekker vas te hou en te extract

Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 8:55 am
by Capt. Yoda
Terwyl ons nou heel van die pad af raak hier, jy gaan baie beter doen om n nuwe Howa in die kaliber te koop as om n ou Lee aksie en kolf te gebruik om n "nuwe" geweer te bou. Daai ou slot en sneller is nou regtig nie iets wat my n warm gevoel in my bors gee nie
Die werk om n nuwe 223 loop/kamer op n aksie te sit gaan meer kos as n nuwe barrel action Howa
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Thu May 29, 2025 2:27 pm
by Toxxyc
Julle manne weet ook net hoe om op 'n man se batterye te piepie, maar ek moet noem, dis darem waardevolle piepie want dit maak sin.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Mon Nov 24, 2025 12:37 pm
by Francoisv
Lategan1 wrote:Capt. Yoda wrote: Wed May 28, 2025 8:11 am
As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
My enigste gevolgtrekking ook, ook na aanleiding van vorige gesprekke.
Beste.
Presies wat gebeur.
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Mon Nov 24, 2025 1:49 pm
by Frikkie Coetzee
JacquesSAKO.308 wrote: Tue May 27, 2025 6:57 pm
Ek het sneeuberg lope op wapens en hulle is tops. Ek het wel al direk met hulle gepraat maar hulle verkoop nie direk nie jy moet deur jou wapensmid koop.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
jip
Re: Sneeuberg Lope
Posted: Tue Nov 25, 2025 8:11 am
by Capt. Yoda
Moet se die ouens wat ek ken wat hul skiet is baie gelukkig met hoe hulle skiet