Page 1 of 1

Swart Labrador hondjies (VERKOOP)

Posted: Fri Apr 18, 2025 5:44 pm
by Christo
Baie mooi swart hondjies te koop. My baas het nou al die 2de keer by Leatitia gekoop.

Nie geregistreer en het reeds 1ste 2 inentings gekry.

Malmesbury.

2 tefies
3 reuntjies

Gebore 29 Januarie 2025

R5000 onderhandelbaar.

Skakel vir Leatitia direk by nil 82 22 een een 677.

Foto van ma (swart) en pa (bruin) by.ImageImage

Sent from my SM-A546E using Tapatalk