Page 1 of 1

Reverse Offset Smoker

Posted: Thu Apr 24, 2025 1:01 pm
by Boesman10
Ek het 'n baie stewige 3mm staal Reverse Offset Smoker laat maak paar jaar gelede maar gebruik die ding glad nie. Ek is die Paarl en wil hom verkoop vir R10,000 as iemand 'n stunning rooker soek. Die "Reverse Offset" is baie beter as 'n normale "Offset Smoker" in dat die temperaruur beheer en egaligheid van rook baie meer effektief is. Ek het meer fotos maar daar is beperking of hoeveel mens kan oplaai.