Page 1 of 1
Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Sun May 04, 2025 6:45 pm
by jayzet
Dag almal,
Het n boksie 175 gr Balistix Huntac punte by Huntex aangekoop.
Help asb met n lading om en by 2800 vt/sek indien moontlik
Looplengte 610 - geskiet met demper
Dopvolume 91.6
TPL 91.4 mm met 2mm sprong
Lovex 70
3 skote per lading
63 gr - 2590 ES 6
64 gr - 2619 ES 20
65 gr - 2668 ES 21
Byvoorbaat dankie.
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Sun May 04, 2025 8:00 pm
by tripodmvr
Om by iets sinvols uit te kom gaan daar groot aanpassings in die ladings moet kom en brandtempo kan verhoog. Kyk eers Node 6 = 68,2gr = 2790vps.
Indien jy nog hoër wil gaan is Node 5 = 71,4gr = 2920vps. Druk bereken dan as 54K psi wat goeie ontbranding sal vereseker. Mono's kan gejaag word so ek sal dit aanbeveel. Benader dit eers met 'n 70gr lading om die brandtempo te toets.
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Mon May 05, 2025 8:21 am
by jayzet
Dankie Marius.
Sal terugvoer gee
Groete
Jannie
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Fri Jun 27, 2025 1:44 pm
by jayzet
Middag,
Die bogenoemde ladings met die volgende resultate:
68.2 gr - 2787 vps ES 11 - .75 MOA op n 100 - puik
Wil graag hierdie lading verder op 300m met meer skote verder toets voordat ek die 71.4gr laai.
70gr - 2859 vps ES 13 - 1.25 MOA
Dankie weereens
Jannie
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Fri Jun 27, 2025 4:17 pm
by tripodmvr
Met jou 70gr lading.
71.5gr = 2920vps Druk = 54K psi
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Sun Jul 20, 2025 12:14 pm
by jayzet
Die TPL .2 mm verkort en die groepie geskiet.
Dankie Marius
Sent from my CPH2357 using Tapatalk
Re: Quick Load Hulp - 300 WM
Posted: Sun Jul 20, 2025 12:41 pm
by jayzet
Jammer duplicate