Page 1 of 1

Quickload hulp asb

Posted: Mon May 12, 2025 11:56 am
by AndrePM
Hi Manne
Kan iemand dalk help met node asb.
Fabrikaat: Remington
Kaliber:6.5 Creedmoor
Kruit: IMR4350

Temp.19 grade
Loop lengte:610mm
Koele: Sierra 140gr HPBT
Dop:Lapua
Dop Lengte: 1.910"
Dop Volume: 52.63mm
Primer: CCI 450
TPL; 2.804"
Spoed: 43gr IMR 4350
2699
2700
2702
Enige hulp sal waardeeer word
Byvoorbaat dankie

Re: Quickload hulp asb

Posted: Mon May 12, 2025 1:25 pm
by tripodmvr
Nodes van bo na onder.

Node 5 - 43,7gr = 2740vps (Druk bereken as 58K psi) kyk uit vir druktekens of slagdopgate wat rek.
Node 5 1/2 - 42,4gr = 2660vps
Node 6 - 41,7gr = 2620vps

Re: Quickload hulp asb

Posted: Mon May 12, 2025 1:45 pm
by apiemarais
Dankie oom

Sent from my SM-A736B using Tapatalk


Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 9:23 am
by AndrePM
Nog een asb. oom Tripod (probeer n vriend help)
Kaliber 6.5 Creedmoor
TPL - 71.25 mm
Kruit - S365
LADING 42.50gr
KOEËL - 143 Eld-X
Dop lengte 48.51mm
Dop volume - 52.67gr
LOOP LENGTE 24"
SPOED:
2704
2710
2712
TEMP: 19 Grade C
Byvoorbaat dankie

Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 10:34 am
by tripodmvr
Node 5
44gr = 2800vps

Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 10:42 am
by tripodmvr
Druk bereken by 58K psi.

Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 10:51 am
by AndrePM
Baie dankie oom Tripod, kan oom dalk die laer node ook gee (Jammer ek het vergeet om te noem dat spoed gevat was met Garmin)

Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 12:30 pm
by tripodmvr
42,2gr = 2690vps Druk by 51K psi

Re: Quickload hulp asb

Posted: Thu May 15, 2025 1:19 pm
by AndrePM
Baie dankies oom