Page 1 of 1

Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon May 26, 2025 10:06 am
by jdpretorius
More manne ek soek bietjie raad... n pel se CZ P07 het gebreek, klink my waar die "recoil pin" in hak onder die loop.

1) is dit moonlik om dit volhoubaar te herstel, en indien wel waar in Pta/Jhb se omgewing dalk ?
2) is daar dalk iemand anders wat ook al so probleem gehaad het, en het CZ dalk die hele wapen vervang en nie net die loop nie ?

Dit klink my dis n woes lang proses as n ou net die loop vervang.
IMG-20250523-WA0002.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon May 26, 2025 11:34 am
by heywillie
Kontak MRS Techniques in Constantia, Pretoria. Hulle is koning as dit kom by handwapen herstelwerk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon May 26, 2025 3:09 pm
by jdpretorius
heywillie wrote:Kontak MRS Techniques in Constantia, Pretoria. Hulle is koning as dit kom by handwapen herstelwerk
Baie dankie, ek wardeer.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon May 26, 2025 4:48 pm
by Ratel
Jy kan ook Rescomp Handgun Technologies probeer. Ook PTA.

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon May 26, 2025 4:54 pm
by Geno
Ek sou begin by die agente, Formalito. Hulle is in Centurion. Enige werk wat nou gedoen word, voor hy by hulle is, gaan dalk waarborge beinvloed...

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Tue May 27, 2025 11:27 am
by jdpretorius
Dankie Ratel, sal so vir hom deur gee.

Geno, net soos jy daar sê.
Hy het darem n mail terug gekry fan CZ wat sê hy moet hom in vat Formalito toe. Gan interesant wees,.... en hoop die manne hou hulle goeie naam hoog.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon Jun 02, 2025 7:12 am
by jdpretorius
So bietjie terugvoer....

Die manne by MRS Techniques, wat Heywillie voorgestel het is blykbaar puik. Hulle het sommer gehelp om met Formalito gekontak te maak, en is baie hulpvaardig.

Klink my Formalito het hom die stink vinger gegee, en gesê hy moet maar n nuwe een koop....dom move !
Hy het weer n mail vir CZ in Czech Republic gestuur om te hoor wat nou.

Kort en lank is dat hy nou eerder vir hom n Smith & Wesson Shield Plus wil kry, by MRS Techniques.
Ek was vir baie jare pro CZ vir hand wapens maar dink na dese dalk nie meer nie....maar kom ons kyk of CZ self dalk nog agter hulle produk wil staan.

.....al skiet ek heeltemal te min met hom, loop my Vektor SP1 nog soos n jet na 30 jaar en het nog nie eers n spring vevang nie.
Die gedagte dat goed deesdae gemaak word om te breek staan my nou glad nie aan nie.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon Jun 02, 2025 8:46 am
by Ratel
jdpretorius wrote: Mon Jun 02, 2025 7:12 am So bietjie terugvoer....

MRS het my red dot op my CZ Pre B gemasjieneer en ek is baie tevrede met hulle vakmanskap.

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Mon Jun 02, 2025 9:52 am
by jdpretorius
Ratel wrote:

Ek was nou nie self by nie, maar klink of die manne graag will help (klaar n groot +) en self ook n lief is vir die sport. Hy sê ook dit klink of die met wie hy gepraat het darem voldoende basiese gunsmith kennis het.....so all-in-all mooi positive terugvoer van hulle kant af.
Hulle gan selfs sy bestaande red dot sonder ekstra koste op die nuwe een mount.

Daai manne beweer (blykbaar) dat as hy daardie selfde probleem met n S&W gehaad het, dat S&W die saak beter sou benader.

Sy CZ het sekrlik al bietjie gewerk (gemiddelde vir iemand wat 1 of 2 keer elke 2 maande skiet), maar daai ontwerp, waar hy gebreek het, lyk net nie lekker nie.

Ek dink nou maar altyd ook aan die gesegde "talk is cheap & money buys the Whiskey", so wel as baas Wouter se draad nou onlangs oor n nuwe hand wapen.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Thu Jun 05, 2025 1:39 pm
by Fano
Daardie loop is nie herstelbaar nie, jammer. Ek het al 'n soortgelyke breek op 'n CZ loop gehad in 40 kaliber waar die 'n bekende probleem is. CZ het die loop vir my gratis vervang. Ek het ook al 'n CZ frame gehad wat gekraak het (bekende defek in eerste generasie Shadow 2's) wat CZ ook vir my verniet 'n nuwe frame gegee het. Beide prosesse het omtrent 'n jaar gevat om die replacement te kry en dan natuurlik ook 'n nuwe lisensie aansoek. In albei gevalle moes wel deur Formalito werk om die komponente in die land te kry.

Klink of jy CZ gekontak het maar dat Formalito nie wil help nie? Ek het al geleer net omdat iemand Nee se dit nie beteken mens hoef dit te aanvaar nie. Maak dit duidelik aan CZ (nie Formalito nie) dat jy jou ervaring baie wyd op sosiale media gaan deel as hulle nie party toe kom nie. Ek sien nuwe CZ pistole kom met leeftyd waarborg op die lope uit. Hoop jy kom reg.

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Thu Jun 05, 2025 1:50 pm
by Frederik
heywillie wrote: Mon May 26, 2025 11:34 am Kontak MRS Techniques in Constantia, Pretoria. Hulle is koning as dit kom by handwapen herstelwerk
Stem hulle ken van.

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Fri Jun 06, 2025 11:24 am
by jdpretorius
Fano wrote:Daardie loop is nie herstelbaar nie, jammer. Ek het al 'n soortgelyke breek op 'n CZ loop gehad in 40 kaliber waar die 'n bekende probleem is. CZ het die loop vir my gratis vervang. Ek het ook al 'n CZ frame gehad wat gekraak het (bekende defek in eerste generasie Shadow 2's) wat CZ ook vir my verniet 'n nuwe frame gegee het. Beide prosesse het omtrent 'n jaar gevat om die replacement te kry en dan natuurlik ook 'n nuwe lisensie aansoek. In albei gevalle moes wel deur Formalito werk om die komponente in die land te kry.

Klink of jy CZ gekontak het maar dat Formalito nie wil help nie? Ek het al geleer net omdat iemand Nee se dit nie beteken mens hoef dit te aanvaar nie. Maak dit duidelik aan CZ (nie Formalito nie) dat jy jou ervaring baie wyd op sosiale media gaan deel as hulle nie party toe kom nie. Ek sien nuwe CZ pistole kom met leeftyd waarborg op die lope uit. Hoop jy kom reg.
Van jou skrywe klink dit dan darem of daar dalk lig aan die anderkant kan verwag word van CZ se kant af....ek sal so vir hom deur gee, baie dankie.

Hier in die 90s was dit die CZ75 as ek reg ontdou, en die goed het nie kwale gehaad wat ek nou aan kan dink nie. Taamlik van die manne wat daardie tyd kompeteerend deel geneem het het hulle nogal gebruik. Dit klink of hulle nou so bietjie van die bus af val.... dis nogal jammer.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Fri Jun 06, 2025 11:37 am
by Toxxyc
Die CZ75s en se variante is bekend daarvoor dat hulle die pins breek, maar nie die feed ramps nie. Dis bietjie vreemd.

Re: Cz P07 Duty Compact probleem

Posted: Fri Jun 06, 2025 1:16 pm
by Capt. Yoda
Op elke SD wapen draat is dit net CZ voor en agter nou hoor mens van pins wat gereeld breek en "lope" wat breek