QL hulp asb. Howa .308 Win
Posted: Wed Jun 25, 2025 1:01 pm
Goeiedag manne
Enigiemand wat kan help met 'n Howa .308?
Baie dankie
Geweer: Howa .308 Win
Koeƫl: Sierra Gameking 150gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 660mm
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 55.7gr
43gr S335 Lot 725. Gem.spoed gemeet oor 5 skote (Magnetospeed) : 2817 vt/s.
Slagdoppe: Federal GM210M
TPL: 71 mm
Maksimum TPL: 72.25mm
Maksimum TPL volgens magasynkas: 72.5mm