Page 1 of 1
QuickLoad Update
Posted: Fri Jun 27, 2025 4:14 pm
by 6.5/284Norma
Hallo Almal,
Hoe kan ek my QL "update" om die nuuste punte se inligting te kry?
Enige hulp asb?
Re: QuickLoad Update
Posted: Fri Jun 27, 2025 5:56 pm
by tripodmvr
https://quickload.co.uk/?currency=GBP Kyk na Opsie 5.
Andersins vra vir spesifieke inligting en ons kan dalk help - al is dit met koeëls wat ons geskep het.
Re: QuickLoad Update
Posted: Mon Jun 30, 2025 7:31 am
by 6.5/284Norma
Baie dankie.
Is opsoek na files vir Hornady 6m 103 ELDX en 109 ELDM
Re: QuickLoad Update
Posted: Mon Jun 30, 2025 10:23 am
by tripodmvr
Het nie 109 ELDM nie, maar die 108 behoort te werk.
".243 103,Hornady ELD-X 24550 ","103","1.264","5.00","6.17","4.57","G1","2",".243",".512",".512","","","","","","","","","","25"
".243, 108, Hornady ELD-M 24561 ","108","1.252","4.44","6.17","4.57","","2",".243",".525",".525","","","","","","","","","","25"
Re: QuickLoad Update
Posted: Thu Jul 03, 2025 4:05 pm
by 6.5/284Norma
Baie dankie.
Het die 108 gebruik maar kry relatief groot verskille tussen 109 en 108.