Page 1 of 1

125gr 8mm punte

Posted: Sat Mar 03, 2012 3:02 pm
by HVZ
Ek het 100 hornady 8mm(323) punte wat huis soek.125gr. Kan net posgeld betaal.

Lekker dag
Hvz

Re: 125gr 8mm punte

Posted: Fri Mar 23, 2012 2:34 pm
by CR
HVZ

Is die punte reeds weg / indien nie laat weet asb met pm.

Re: 125gr 8mm punte

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:00 pm
by stan man
ek het ook n 8x57.laat weet maar.