Page 1 of 1

Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Sun Jul 06, 2025 6:27 pm
by Breinie
Goeie dag.
Ek laat my Sako Forester 308 oorbou. Bou 'n 260AI. Ek wil nuwe kolf ook opsit. Maar het geen idee waar om te soek nie? Ek sien meeste replacement kolwe spesifiseer vir Rem of Howa aksies. Ek sien niks vir L579 Forester nie. Ek soek sintetiese kolf of dalk die tactical look. Laatweet asb vir my as julle weet waar en hoe ek nuwe kolf kan kry. Dankie

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Sun Jul 06, 2025 7:54 pm
by Reghardt
Breinie wrote:Goeie dag.
Ek laat my Sako Forester 308 oorbou. Bou 'n 260AI. Ek wil nuwe kolf ook opsit. Maar het geen idee waar om te soek nie? Ek sien meeste replacement kolwe spesifiseer vir Rem of Howa aksies. Ek sien niks vir L579 Forester nie. Ek soek sintetiese kolf of dalk die tactical look. Laatweet asb vir my as julle weet waar en hoe ek nuwe kolf kan kry. Dankie
Ek het die Boyds roete gegaan.

As jy iets plaaslik soek praat met Michael by MG Riflestocks in Durbanville.

https://www.facebook.com/share/1BDqUiwE6z/

Sent from my SM-S916B using Tapatalk

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Sun Jul 06, 2025 11:25 pm
by JF123

Re: Nuwe kolf vir Sako L5[emoji2395][emoji239[emoji2395]] (Forester)?

Posted: Mon Jul 07, 2025 9:11 am
by LouisC
Jy kan met Chris Roets praat by Eagle naby Potch.
Hulle maak ook lekker kolwe.

Mooi loop

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Mon Jul 07, 2025 4:46 pm
by Walter

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Tue Jul 15, 2025 12:41 pm
by Bosvark34
Breinie wrote:Goeie dag.
Ek laat my Sako Forester 308 oorbou. Bou 'n 260AI. Ek wil nuwe kolf ook opsit. Maar het geen idee waar om te soek nie? Ek sien meeste replacement kolwe spesifiseer vir Rem of Howa aksies. Ek sien niks vir L579 Forester nie. Ek soek sintetiese kolf of dalk die tactical look. Laatweet asb vir my as julle weet waar en hoe ek nuwe kolf kan kry. Dankie
Hi Breine, het jy al reg gekom om n nuwe kolf te kry?

In dien wel, wat wil jy met jou ou kolf doen. Ek het n vriend wat sal belangstel in daai kolf indien jy hom sal wil laat gaan.

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Tue Jul 15, 2025 1:26 pm
by Toyrsi
Hier is n vriend van my se kolf wat MG gebou het vir n Sako. Wel nie selfde aksie as joune nie maar jy sal die enige kry.
https://www.facebook.com/share/p/1J3zXX ... tid=wwXIfr

Re: Nuwe kolf vir Sako L579 (Forester)?

Posted: Tue Jul 22, 2025 8:55 am
by Breinie
Ek het reggekom dankie.
@Bosvark34 - hy kan enige tyd my ou kolf kry. Stuur my DM.
Groete