Page 1 of 1

Kruiwa vol drank

Posted: Fri Jul 18, 2025 2:40 pm
by Arnold
My seun is besig met 'n skool rugbytoer-fondsinsameling en ek deel graag met julle die detail.

WEN ’n KRUIWA VOL DRANK!
n Gelukkige wenner gaan wegstap met ’n kruiwa propvol drankies – genoeg om jou en jou vriende deur die koue braaiseisoen te dra!
Daar is ook ander kleiner pret pakke wat jy kan wen.

Kaartjies is net R50 elk of 6 vir R200
Trekking: 6 September 2025
Alle fondse gaan vir my seun se rugbytoer na Frankryk – help sy droom waar maak!

Om jou kaartjies te koop te kan jy eenvoudig 'n deposito maak en jou volle naam en van as verwysing gebruik.
Stuur asb vir my die bewys per Whatsapp dat ek sommer ook jou telefoonnommer het vir die inskrywings.

Frankryk poster1.png

Hy speel nommer sewe flank vir Boland Landbou se u16 span. Hy is nou so 1.87m, weeg 100kg en al moet ek self so sê speel hy 'n moerse goeie game.
edrich.jpg
rekening detail.png