Page 1 of 1

Voorstelling

Posted: Sat Jul 26, 2025 9:27 am
by Crocs783
Goeie dag. Ek is nuut tot die forum en het aangesluit om graag onderwerpe te lees en informasie in te neem, te leer asook te deel om ons skiet gemeenskap te help waar ek kan in my kapasiteit. Dankie vir die aanvaar. Groete ++>:

Re: Voorstelling

Posted: Mon Jul 28, 2025 7:31 am
by Geno
Baie welkom hier, en geniet dit.

Re: Voorstelling

Posted: Mon Jul 28, 2025 8:12 am
by tripodmvr
Bly dat jy nie die skaam tipe is nie en dat jy alreeds aktief deelneem.

Re: Voorstelling

Posted: Mon Jul 28, 2025 12:43 pm
by Capt. Yoda
Welkom, pasop maar net hier is baie manne wat 6.5Creedmoors skiet hier

Re: Voorstelling

Posted: Mon Jul 28, 2025 2:11 pm
by Toyrsi
Baie welkom