Page 1 of 1

.243 Balistix punte vs. Twist rate

Posted: Wed Jul 30, 2025 12:12 pm
by ArrievNiekerk
Het enige van julle al die balistix huntac 85gr punte in 'n 1:9 twist loop geskiet? Ek sukkel met langer afstand groeperings. Vingernael grootte op 100m, 50% groter op 150m, maar maak wyd oop van 200m af.

Re: .243 Balistix punte vs. Twist rate

Posted: Thu Jul 31, 2025 3:50 pm
by tripodmvr
Watter teleskoop? Jou bevinding dui op 'n moontlike parallaksfout. Stel jou geweer op en kyk na 'n voorwerp op 200m. As die kruis beweeg as jou kop beweeg dan is die parallaks nie uitgestel nie.