Page 1 of 1

22ELR Kompetisie - Grabouw

Posted: Fri Aug 01, 2025 12:52 pm
by pwdejager
Ons 3de kompetisie vir 2025 is nou oop: https://www.winelandsprecision.co.za/event-list

Ons het verskillende divisies:
  • Open Men
  • Open Woman
  • PCP
  • Juniors
Moenie die een mis nie!!
Medal.jpg
KYK gerus ons video van die vorige kompetisie: https://youtu.be/ZQ3nXMh1UQA?si=fJQwg9oLVQl1b9Wf