Page 1 of 1

Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sat Aug 09, 2025 5:25 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek het ongelukkig nie die bulletfile vir die nuwe 100gr ELD-VT in 6.5 nie. As iemand dalk die bullet file het en asb vir my ń projeksie kan hardloop sal ek dit baie waardeer.

Tikka CTR
24 duim
1:8 twist
TPL 70.75mm
H20 52.1gr
Varget 42.5 gr
Spoed 3248

Byvoorbaat dankie



Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sat Aug 09, 2025 8:25 pm
by tripodmvr
Ek het self nie die koeël se inligting nie en het 'n 100gr ELDM gebruik. Dit wys egter dat jou lading bietjie baie fris is. Node 3 1/2 dui op 40,7gr en spoed van 3136vps. Druk net oor die 56K psi. Probeer die' lading en indien dit 'n goeie groep gee, verfyn rondom dit.

Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sat Aug 09, 2025 8:38 pm
by JacquesSAKO.308
tripodmvr wrote:Ek het self nie die koeël se inligting nie en het 'n 100gr ELDM gebruik. Dit wys egter dat jou lading bietjie baie fris is. Node 3 1/2 dui op 40,7gr en spoed van 3136vps. Druk net oor die 56K psi. Probeer die' lading en indien dit 'n goeie groep gee, verfyn rondom dit.
Dankie,

Ek het self maar hom gebruik en net die lengte van die punt en BC verander.

Ek kom op dieselfde resultaat uit



Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sun Aug 24, 2025 1:05 pm
by JacquesSAKO.308
3100 fps en hulle loop soos stroop
20250820_164713.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sun Aug 24, 2025 1:49 pm
by tripodmvr
Pragtige groepies. Watter lading het toe gewerk?

Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sun Aug 24, 2025 2:01 pm
by JacquesSAKO.308
tripodmvr wrote:Pragtige groepies. Watter lading het toe gewerk?
Ek het van 40.5 af opgelaai 40.9 toe.

40.5gr op spoed van 3100 fps werk die beste

Sent from my SM-S901E using Tapatalk



Re: Hulp nodig met 100gr ELD-VT in 6.5 CM

Posted: Sun Aug 24, 2025 5:01 pm
by tripodmvr
Die brandtempo het heelwat afgeneem omdat jy nie meer oor maks druk was nie. Jou geweer het gewys waarvan hy hou en druk bereken as 54K psi. Jou doppe behoort nou te hou.