Page 1 of 1
270Win - 100 jaar oud
Posted: Fri Aug 29, 2025 5:16 pm
by tripodmvr
Re: 270Win - 100 jaar oud
Posted: Mon Sep 01, 2025 8:54 pm
by tripodmvr
Re: 270Win - 100 jaar oud
Posted: Tue Sep 02, 2025 7:49 pm
by Giepie
Dit is vir my amazing wat die verskil kan wees met 'n langer magasynkas, keel en vinniger twist aan 'n kaliber kan maak. My Musgrave 270 se magasynkas is klaar langer gemaak na 88mm, so ek sou 87mm tpl kan gebruik. Die loop en kamer is al 'n slag gesny omdat die keel al bietjie gebrand was, so met die vervanging wil ek kyk na 'n 9" twist. As 'n 8" beskikbaar sou wees dalk daarvoor gaan. Ek sien met die huidige koeëls is dit klaar "marginal stabilized". Daardie 155gr Barnes LRX lyk na 'n lekker jag koeël.
Re: 270Win - 100 jaar oud
Posted: Tue Sep 02, 2025 9:23 pm
by tripodmvr
Hoekom dan nie 7.5 groefdraai nie?