Page 1 of 1

Kaapse Messkou

Posted: Wed Sep 17, 2025 8:10 pm
by rustiek
Dis weer tyd vir die Kaapse Mes-klub se skou. Ek het verlede jaar n paar messe wat ek vir die skou gemaak het hier gewys en daar was belangstelling van n paar lede om die volgende een by te woon.
Dis Saterdag en Sondag 25 en 26 Okt in Tygervallei.
Kom loer gerus in en sĂȘ hallo as jy in die omgewing is.
Ek gaan nie self hierdie jaar uitstal nie, maar dit gaan ons grootste skou nog wees. Image

Sent from my SM-A336E using Tapatalk