Page 1 of 1
Glock 26X Aankoms in SA?
Posted: Mon Sep 22, 2025 10:46 am
by Ritchie
Goeie dag mede lede
Het enige iemand of invoerder dalk n idee wanneer die nuwe Glock26X in SA beskikbaar sal wees?
Groete
Adriaan
Re: Glock 26X Aankoms in SA?
Posted: Mon Sep 22, 2025 11:22 am
by saswart
Die 26X is nie 'n formele Glock reeks nie, dit is 'n Glockstore item. Die 26X is 'n groter "handvatsel" of te wel frame en in SA word die Frame, loop en received gelisensieer. Dus sal ons nie sommer 'n nuwe frame kan kry nie.
Re: Glock 26X Aankoms in SA?
Posted: Mon Sep 22, 2025 1:07 pm
by Ritchie
Dit is regtig jammer. Baie nice gelyk maar ek wardeer die terugvoer. Baie dankie
Re: Glock 26X Aankoms in SA?
Posted: Tue Sep 23, 2025 2:50 pm
by Dawie Malan
Toemaar, gee Glock net kans ....
Re: Glock 26X Aankoms in SA?
Posted: Tue Sep 23, 2025 5:08 pm
by Capt. Yoda
Ahh ek dog hiers n nuwe EV taxi oppad