Page 1 of 1

Sierra Blitzking special!

Posted: Fri Oct 03, 2025 7:39 am
by Geno
Manne, die prys sal nie gou weer verby kom nie, so spring op dit!

Image

Re: Sierra Blitzking special!

Posted: Fri Oct 03, 2025 8:16 am
by Ratel
Jis dis 'n goeie prys. Geno het jy nie sulke specials in 223 Blitzking nie?

Re: Sierra Blitzking special!

Posted: Fri Oct 03, 2025 12:20 pm
by Geno
Ek wens! Hulle is maar duur teen R940 per 100 vir 55gr Blitzking

Re: Sierra Blitzking special!

Posted: Fri Oct 03, 2025 3:28 pm
by Ratel
Geno wrote: Fri Oct 03, 2025 12:20 pm Ek wens! Hulle is maar duur teen R940 per 100 vir 55gr Blitzking
Ja dis waar. Dankie Geno