Page 1 of 1

velle

Posted: Tue Mar 06, 2012 5:37 am
by LOUISS
Ek het 'n kontak en kopers in Amerika wat alle Zebra, kudu, rooibok, en blou wilde bees velle sal koop wat ek in die hande kan kry.

Kan iemand my dalk help met sulke velle, lisensies en dokumentasie van hoe om die goed in Amerika te kry.

Groete

LOUIS SNYMAN

Re: velle

Posted: Tue Mar 06, 2012 6:23 am
by Gerhard
Gaan praat met n bekende taksidermis en vind uit wat alles moet gebeur om velle uit tevoer Amerika toe.

Daar is nogal n klomp papier werk en kostes aan betrokke.

Laat weet as jy reg gekom het.

Re: velle

Posted: Tue Mar 06, 2012 3:39 pm
by Flip Fouche
Kontak Moredou Taksiedermis op Schweizer Reneke.

Flip

Re: velle

Posted: Tue Mar 06, 2012 4:02 pm
by Johan Reyneke
+1 
Hulle was altyd behulpsaam gewees vir my in die verlede