Page 1 of 1
Werker gedood in jagongeluk
Posted: Mon Oct 13, 2025 9:12 am
by tripodmvr
Re: Werker gedood in jagongeluk
Posted: Mon Oct 13, 2025 10:08 am
by Lategan1
Ek dit gevolg. Tragies. Pa is dadelik in hegtenis geneem.
Beste.
Re: Werker gedood in jagongeluk
Posted: Mon Oct 13, 2025 1:41 pm
by Eduard Venter
Baie slegte uitkoms vir almal betrokke, en 'n herinnering vir elke jagter om bietjie introspeksie te doen en seker te maak sy/haar wapen hantering is onberispelik.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Werker gedood in jagongeluk
Posted: Tue Oct 14, 2025 11:43 am
by TFDADD
Jonste nuus hieroor in Maroela Media -
Die pa van die 11-jarige seun wat glo ʼn plaaswerker doodgeskiet het, is op borgtog van R3 000 vrygelaat.
Pa kry borgtog
Traumatiese ervaring vir so 'n jong seun.