Page 1 of 1

Hornady file

Posted: Wed Oct 22, 2025 9:09 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

het iemand dalk asseblief die file vir QL op Hornady 6mm Aeromatch punte?

Sal baie waardeer.

Re: Hornady file

Posted: Wed Oct 22, 2025 11:09 am
by tripodmvr
Jy sal die koeël se mates moet kry en 'n bestaande een se data moet wysig. Dit stoor jy dan as 'n nuwe koeël met jou gekose naam daarvoor.

Re: Hornady file

Posted: Thu Oct 23, 2025 7:15 am
by 6.5/284Norma
tripodmvr wrote: Wed Oct 22, 2025 11:09 am Jy sal die koeël se mates moet kry en 'n bestaande een se data moet wysig. Dit stoor jy dan as 'n nuwe koeël met jou gekose naam daarvoor.
Baie dankie!