Musgrave Hout Kolwe
Posted: Sat Oct 25, 2025 8:26 am
Dagse ,
Ek het onlangs 'n VOERE 30-06 bekom - Santa Barbara K98 tipe Mauser aksie
Gewer het 'n baie mooi hout ( walnut? ) kolf met 'n cheek-piece / roll-over aan die linker kant
Siende as ek moet links skiet en meeste ( omtrent alle ) gewere is gemaak vir "normale" mense wat regs skiet
Is daar 'n ietsie van 'n probleem
Ek wil nie aan die oorspronklike kolf laat verander nie
Gevolglik wil ek kyk of ek nie iewers 'n K98 tipe kolf iewers vind / in die hande kan kry.
Niks "eksklusief" nie - net gewone ou Musgrave tipe patroon met gewone geen klas Walnut
Ek weet die oorspronklike MUSGRAVE gewere was op die K98 tipe aksie gebou en het mooi hout kolwe gebruik.
Ek verstaan ook dat toe die oorspronklike Musgrave fabriek toe gemaak het was daar groot voorraad van hout kolwe / blanks ?
Weet iemand of / waar mens so 'n ou Musgrave hout kolf kan vind
Ek het huidige nuwe Musgrave fabriek besonderhede gaan naslaan en epos gesteur .. weet nie hoekom nie maar geen antwoord / geen epos van hulle ontvang nie ?
Ja die ou Musgrave gewere was ook vir "normale" mense gebou maar ek sal bereid wees om so 'n ou kolf te laat verander
Mooi verstelbare "cheek-piece" ( vir die wat moet links skiet ) kan gemaak word en sal nie die uitsien van die geweer laat sleg lyk nie.
Soek nie sinteties kolwe nie asook nie moderne laminates nie - wil hom oorspronklik Mauser hou
Het iemand vir my raad ...seblief
Dankie