Page 1 of 1

Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Mon Oct 27, 2025 9:43 pm
by Blackie Swart
Ek is opsoek na n Series 3 S R6 land rover bakkie met n ADE 236 non turbo engine. As iemand weet van een laat weet maar dankie.

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Tue Oct 28, 2025 1:37 pm
by Jaco Bezuidenhout
Middag Blackie, skakel vir Ryan by Mountain Top Rovers in Ladybrand. Dalk weet hy van een
Groete

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Tue Oct 28, 2025 5:06 pm
by OosKaapJagter
Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.

Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Tue Oct 28, 2025 5:24 pm
by Lategan1
Spesialiste in Landy’s.

Beste.
IMG_4899.jpeg

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Thu Oct 30, 2025 9:20 am
by TFDADD
OosKaapJagter wrote: Tue Oct 28, 2025 5:06 pm Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.

Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...
Ses en sewentig jaar nou later en die Britse Koningkryk se wraakvonnis is nog steeds nie uitgedien nie - dis erger as Gaza en Oekraiëne saam.

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Wed Nov 05, 2025 7:58 pm
by Blackie Swart
Land rover het Afrika se paaie kom trek sodat die ander voertuie kan kom ry 🤣🤣🤣

Re: Opsoek na series 3SR6 land rover

Posted: Thu Nov 06, 2025 9:12 am
by pietskiet
OosKaapJagter wrote: Tue Oct 28, 2025 5:06 pm Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.

Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...
Dit en n Lister enjin...