Page 1 of 1
wingshooting
Posted: Fri Jan 22, 2010 10:02 am
by green leader
more manne is daar dalk n "shoot" iewers in gauteng.
Re: wingshooting
Posted: Sat Apr 24, 2010 9:00 am
by Biker
JASONB EN ANDER
Ons dink daar gaan plek wees vir patrys jag die seisoen by ons. Gaan besoek ons webwerf vir datums en detail.
www.leliekloof.co.za
Daar is ook nog naweke oop vir forel vlieghengel. OOk op web vir detail.
BIKER
Re: Gunshy honde
Posted: Sat Jan 22, 2011 2:59 pm
by Biker
Alle pointer base
Ek het n probleem met 2 jong pointers. Hulle is verskriklik 'gunshy' . Ek het al honde reggekry wat so was maar die twee wen my. Hulle teling was n ongeluk maar nou sit ek met hulle. Baie oulike honde , hulle werk maar eish" as daar roere is hardloop hulle weg. Hulle was reg blootgestel toe hulle geleer was en dit het goed gegaan tot op n dag. HELP asb as iemand kan.
Groete Biker
Re: wingshooting
Posted: Sat Jan 22, 2011 3:49 pm
by .220 Swift
Klink na 'n saak vir Cesar Millan
http://www.cesarsway.com/
Re: wingshooting
Posted: Sat Jan 22, 2011 6:53 pm
by Biker
220 swift
mm Dink ook so. thanks
Re: wingshooting
Posted: Wed Apr 13, 2011 11:13 am
by Beyers
Daai fyn mannetjie ken van honde.
Hy sal se dogs live in the moment. MAW maak die moment iets wat vir hom lekker is.
Ek begin met die pelletgun en muisvoels
Dan die .22 met silencer en bou so op
My beskeie opinie
Re: wingshooting
Posted: Wed Apr 13, 2011 11:36 am
by .220 Swift
Klink na praktiese advies - hou ons op hoogte!
.220 Swift
Re: wingshooting
Posted: Wed Apr 13, 2011 2:17 pm
by blaser
jasonb
as jy van duiwe skiet how
ek skiet all vir 4 weke by delmas daar is baie boere met soneblom
biker
volgens my eenkeer gunshy altyd gunshy jammer ou maat
Re: wingshooting
Posted: Thu Apr 14, 2011 8:39 pm
by Spanner
Remington, vertel bietjie meer man, ek is in Secunda en hier is nie sonneblomme wat ek kon opspoor nie. Hoe lank gaan die lande nog staan voor hulle stroop?
Re: wingshooting
Posted: Fri Apr 15, 2011 7:35 am
by blaser
spanner
ek dink nog vir maande van die soneblom is al swart maar baie begin now eers blom
die soneblom by caltonvile begin now eers
Re: wingshooting
Posted: Wed May 04, 2011 11:41 am
by green leader
remington ja ek praat van duiwe, wat doen n man om n uitnodiging te kry of met wie moet ek praat, dankie vir jou antwword.
Re: wingshooting
Posted: Wed May 04, 2011 1:40 pm
by blaser
jasonb
bel my 0824916997
Re: wingshooting
Posted: Sat May 14, 2011 6:43 pm
by GvA
Ek het onlangs verhuis na George in die Suid Kaap. Weet iemand dalk van plek waar ek my pointer kan laat werk hier naby? My hond mis die mielielande van Potchefstroom.
GVA
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 7:23 am
by Biker
GVA
Jammer jy is so ver want hier op die stormberge is dit greywing country. Dalk moet jy n mater of 2 kry en wegbreek vir n paar dae. Kyk gerus na my website:
www.leliekloof.co.za
Groete Biker
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 11:42 am
by GvA
Dankie Biker, ek gaan definitief jou opsie oorweeg. Ek werk van tyd tot daar en moet sommer die twee kombineer. Ek het 3 jaar oue pointer wat nou afrond kort, maar ek is onbekend in die gebied. Ek is seker ek sal seker na jaar die omgewing beter leer ken.
GvA
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 12:35 pm
by blaser
biker
ek het na jou web gekyk baie mooi
laat jy toe dat ek my eie honde[2] kan bring
groete remington
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 1:01 pm
by Biker
remington wrote:
biker
ek het na jou web gekyk baie mooi
laat jy toe dat ek my eie honde[2] kan bring
groete remington
Remington
Jy kan met plesier honde bring. Man kan mos nie sonder jou hond veld toe nie

Biker
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 3:19 pm
by molopohunter
Hierdie is naby Lichtenburg gewees. Ek is in daai omgewing tussen 21 en 30 Mei, as iemand wil saam skiet laat weet maar.
Solank daar na die tyd n koue ding in die hand is en ons kan n ding braai...hoekom dan nou nie.
[img width=560 height=420]
http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... C01362.jpg[/img]
Re: wingshooting
Posted: Sun May 15, 2011 5:42 pm
by blaser
molopo
ek hou van jou jaghond
jy moet n plek kry waar jy kan rockies skiet dit is baie meer uitdagend
groete remington
Re: wingshooting
Posted: Wed May 18, 2011 10:06 am
by molopohunter
remington wrote:
molopo
ek hou van jou jaghond
jy moet n plek kry waar jy kan rockies skiet dit is baie meer uitdagend
groete remington

Dankie, sy is n jaka-wors. Wors pa en jack-russel x ma.
Moet se daai ou brakkie het al gesoute honde aangevat met baie sukses.
Groete,
Peet
Re: wingshooting
Posted: Fri Jan 23, 2015 8:03 am
by Angelrose1
i'm actually new to wingshooting. infact i've just started shooting clays to get ready for bird seasons. i have to say i was doing better when i wasn't worried about lining up the bead to the clay, or leading it. i found myself watching the clay more and te barrell was in my view, but not the focus,,,that usually lead to busted clays. when focusing on the barrel i missed more...i was suprised to see one of my shooting buddies with a very nice, classic looking O/U and it had fiber optics on it...just don't seem right!
Re: wingshooting
Posted: Fri May 29, 2015 8:27 am
by Beyers
Keep your head down Look at the bird and shoot it