Page 1 of 3
Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 5:42 pm
by 6mmMusgrave
Middag Almal
Ek het vandag eers kans gekry om die nuwe voorgestelde vuurwapen wet bietjie te lees. En wat n pot snot
Dit is amper onmoontlik wees om n lisensie te bekom en die hoeveelheid lisensies word erg beperk
Internationale jagters mag nie meer hulle vuurwapens inbring nie.
En die beste van als. Herlaai word totaal en al verbied. Jy mag nie toerusting he om te herlaai nie.
Wat dink julle is die kanse dat hulle hom kan deur sit.
Groete
Jacques
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 8:07 pm
by Ds J
Ontwapening was een van die ANC se voorwaardes vir onderhandeling/oorgawe voor 1994. Ons moenie twyfel wat die doel is nie - dit is n standaard prosedure by baie van die sosialistiese/marxistiese state om die bevolking te ontwapen.
NNB: die president het die wet op onteiening van eiendom (grond ens) op 20 Desember 2024 geteken, en dit het basies in die geheim geskied. Hy het dit dus vir deelnemers onmoontlik gemaak om volgens die wetlike vereistes kapsie te maak. Hy het agterna ook toegegee dat hy bewus is dat die inhoud van die Wet ongrondwetlik is.
Daar is dus geen rede waarom hy of die ander betrokkenes in hierdie saak eerlik sou wees nie. Maak gereed vir 'n hofgeveg, en skenk asb geld aan organisasies soos GOSA wat intens betrokke was om die vorige poging te stop.
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 8:32 pm
by tripodmvr
Het julle 'n skakel na die wetgewing?
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 8:37 pm
by Ds J
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 8:49 pm
by tripodmvr
Firearms Bill Draft 2025.pdf
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 8:51 pm
by Capt. Yoda
6mmMusgrave wrote: Thu Nov 06, 2025 5:42 pm
Middag Almal
Ek het vandag eers kans gekry om die nuwe voorgestelde vuurwapen wet bietjie te lees. En wat n pot snot
Dit is amper onmoontlik wees om n lisensie te bekom en die hoeveelheid lisensies word erg beperk
Internationale jagters mag nie meer hulle vuurwapens inbring nie.
En die beste van als. Herlaai word totaal en al verbied. Jy mag nie toerusting he om te herlaai nie.
Wat dink julle is die kanse dat hulle hom kan deur sit.
Groete
Jacques
Jakes, wa het jy al die goed gelees op FB?
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 9:02 pm
by 6mmMusgrave
Naand Cappie
Ek het n copy gekry op n groep waar ek is. Moerse langdraderige bewoording maar dit kort en die lank is hulle wil ons raps. Almal sal moet n ph word dan kan jy darem n paar vuurwapens he. Selfs section 16 is 6 maks.
En herlaai is uit soos perdry in die kerk
Ek whatsup jou n copy
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 9:18 pm
by 6mmMusgrave
Naand Cappie
Ek het n copy gekry op n groep waar ek is. Moerse langdraderige bewoording maar dit kort en die lank is hulle wil ons raps. Almal sal moet n ph word dan kan jy darem n paar vuurwapens he. Selfs section 16 is 6 maks.
En herlaai is uit soos perdry in die kerk
Ek whatsup jou n copy
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 06, 2025 9:21 pm
by Tampie
Sterkte vir hulle...
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 6:24 am
by Toyrsi
Opsomming
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 6:31 am
by Ratel
Kyk die you tube video waar Jonathan Deal dit mooi uiteensit. Hierdie kyte gaan nie vlieg nie. Hy reken large scale civil disobedience gaan die wetgewing dieselfde pad laat loop as etol.
https://www.youtube.com/watch?v=xQBpQQxbkPs
En ek kan julle nou al se die vuurwapen eienaars swart, wit en indier gaan hier saamstaan.
Dis hier waar alle vuurwapen organisasies moet hande vat en hulle verskille opsy sit sit.
Ek wil nie op die forum politiek praat nie maar dis 'n duidelike teken dat die huidige regime bang geraak het vir sy burgers.
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 7:08 am
by Capt. Yoda
6mmMusgrave wrote: Thu Nov 06, 2025 9:18 pm
Naand Cappie
Ek het n copy gekry op n groep waar ek is. Moerse langdraderige bewoording maar dit kort en die lank is hulle wil ons raps. Almal sal moet n ph word dan kan jy darem n paar vuurwapens he. Selfs section 16 is 6 maks.
En herlaai is uit soos perdry in die kerk
Ek whatsup jou n copy
Dankie vir die copy, ek volg die storie al so rukkie maar was nie bewys van die herlaai en buitelanders ding nie.
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 10:55 am
by tripodmvr
Gaan kyk wat het in Wes-Australie gebeur. Die wetgewing klink amper identies.
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 10:58 am
by TFDADD
Nêrens op enige van hierdie koppelings na die sogenaamde nuwe wet op vuurwapens word daar aangedui wie die voorstellers daarvan is nie, behalwe hierdie een opskrif:
ANC’s Secret Gun Grab Exposed!
Só, die organisasie moet hierdie geheimpie van hulle maar troetel, want hulle is nie meer in beheer soos voorheen nie.
by Ratel » 07 Nov 2025 06:31
Hierdie kyte gaan nie vlieg nie. Hy reken large scale civil disobedience gaan die wetgewing dieselfde pad laat loop as etol.
Stem saam, en sommer baie vinniger ook.
AI = "baie nice tool!"
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 10:58 am
by tripodmvr
In Engeland word daar ook gekrap waar dit nie jeuk nie.
[youtube]
https://youtu.be/CJkVU4RnyRA[/youtube]
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Fri Nov 07, 2025 11:31 am
by Capt. Yoda
WEF en die EU is mos nou orals betrokke hier in SA, waar dink julle kom al die geld vandaan vir al die nuwe "projekte" wat op die horieson is.
Ou Klaus Schwab het jare terug gese hy glo Rama sal n goeie WEF leier maak, julle kan maar reg maak hier gaan n klomp snaakse tricks in die toekoms op duik.
Engeland is tot nuut hulle kan maar hulle laaste lood ammo in die vuur gooi vir so ou laaste Kersfees vuurwerk vertoning
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Sun Nov 09, 2025 4:57 am
by NoStepOnSnek88
Latest updates regarding the DRAFT BILL.
DRAFT - FIREARM CONTROL ACT AMENDMENT BILL 2025:
LINK TO PDF:
https://drive.google.com/file/d/1wca8dc ... p=drivesdk
CRITIQUE OF THE FIREARMS CONTROL AMENDMENT BILL, 2025.
LINK TO PDF: https://drive.google.com/file/d/1xJbGa3 ... p=drivesdk
MESSAGE FROM Martin Hood. TIME TO DIG DEEP AGAIN AND OPPOSE
Afternoon All
So a new draft of a FCA amendment bill has surfaced , four years after the last one.
It is still a policy document for the eventual eradication of private firearms ownership and is simply riddled with technical errors and policy driven drivel.
There are some positives.
Firstly , it has changed substantially from the previous draft [ not positively , just changed ] so this means we were at least listened to in some respects.
Secondly , it proposes that all competency certificates are valid for 5 years thus disposing of the nonsensical definition and linking of the validity of competency certificates to a license period.
As for the rest , it makes me believe even more fervently that some people in government live in a parallel universe out of touch with my reality.
We have an obviously thoroughly corrupt and criminal police force at the highest level with near zero service delivery . The head of saps ballistics testified at the Madlanga commission of a three year backlog in ballistic testing , and having 41000 firearms on hand to test with chronic personnel shortages.
Many of us know that ballistic testing is not science , has limited use in crime prevention and detection and does not result in convictions without external corroborating evidence.
BUT some drafter of the proposals wants compulsory ballistic testing of all firearms , not once but whenever it is sold or transferred . There are radical restrictions on self defense as a reason to possess a firearm in the immediate context of the public meltdown of our police service.
Many of the proposals limit access by the security industry to firearms , yet saps cannot tell me how many firearms have been stolen from security companies, how many times a security company firearm has been used in a crime and how many security officers have been convicted of using a security company firearm in a criminal offence.
Without basic data such as the above , you cannot propose such restrictions when you cannot identify the problem and justify it.
Such proposals to limit security industry use of firearms is akin to compulsory male castration: you have the tools and may use them to rape so let's stop you doing so by making you incapable of doing so.
Dedicated persons will be limited to a total of six firearms . To me this means three for hunting and three for sportshooting. No way. Period. No access to firearms by anyone under 16: there goes all our junior shooting. You may not transport more than five firearms together. My son and I use more than three each on a hunting or sportshooting trip. I know , lets burn more fossil fuels and increase congestion on our roads by making people travel individually to a hunt or shooting range.
And so the proposals go on.
Folks it's time to dig deep again and oppose these frankly stupid and ill considered proposals .
Martin Hood
https://youtube.com/shorts/wHa8x8P80JY? ... lU-EcQjUcu
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Sat Nov 15, 2025 7:25 am
by B Five
Ons is n baie, wetsgehoorsame ou volkie.
Ons sal net eenvoudig moet leer om “NEE” te se en klaar…
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Mon Nov 17, 2025 3:23 pm
by NoStepOnSnek88
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Mon Nov 17, 2025 5:22 pm
by Ratel
Kort en kragtig is die nedlec regime warm plek toe gestuur. Ons moet almal saamstaan. Dankie vir die deel.
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Mon Nov 17, 2025 5:43 pm
by Gideon@1
Nog enetjie!!
Ian Cameron - You will not take our guns!
https://www.youtube.com/watch?v=PDG4as3ZEJM
Groete
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Wed Nov 26, 2025 1:24 am
by NoStepOnSnek88
In relation to the above.
These NEDLAC clowns ignored GOSA's letter declining to participate and sommer included us in the workgroups.
They have done this to make it seem as if we are lending them credibility.
GOSA's response to them via email, (below link)
https://drive.google.com/file/d/1_vwwkd ... p=drivesdk
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 27, 2025 1:58 pm
by NoStepOnSnek88
CHASA CEO STEPHEN PALOS DISCUSSES THE FIREARMS AMENDMENT BILL 2025.
https://youtu.be/81y49DWkk_8?si=wTQPhs1Hc3XNACW_
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Thu Nov 27, 2025 10:41 pm
by NoStepOnSnek88
CHASA MEDIA STATEMENT- CHASA EXCO ATTENDING NEDLAC MEETING.
https://drive.google.com/file/d/1bw86Gh ... p=drivesdk
Re: Nuwe Vuurwapen Wet 2025
Posted: Tue Dec 02, 2025 8:49 am
by Dawie Malan
Op SAPS se nuwe website is al die vuurwapenlisensie se aansoeke, prosesse en vorms wat mens kon aflaai reeds weg!