Page 1 of 1
6 MM BR
Posted: Fri Nov 14, 2025 6:24 pm
by Hilmar
Goeie naand almal.. Soek asb. Herlaai data vir n 6mmBr met S335 En 70 gr Nosler Varmagedon. Minumum en Maksimun Baie dankie.
Re: 6 MM BR
Posted: Fri Nov 14, 2025 6:44 pm
by tripodmvr
Looplengte en sprong na die lande sal help om spoed te kan bereken. Quick Load seg dat 28gr behoort 'n veilige lading te wees. Watter 6mm BR is dit?
Daar is 'n Norma en 'n Remington.