Page 1 of 1
Daystate gesoek
Posted: Thu Nov 20, 2025 11:24 am
by 6.5/284Norma
Hallo Almal,
Ek is opsoek na 'n Daystate Huntsman Regal om te koop, enige kaliber maar sal .20 verkies.
Laat asseblief weet indien iemand een te koop het.
Dankie
Re: Daystate gesoek
Posted: Thu Nov 20, 2025 12:04 pm
by prohunt
Futurama het @ R25k
Re: Daystate gesoek
Posted: Thu Nov 20, 2025 2:55 pm
by heywillie
prohunt wrote: Thu Nov 20, 2025 12:04 pm
Futurama het @ R25k
Bly baie baie baie vêr weg van daai winkel af.
Re: Daystate gesoek
Posted: Thu Nov 20, 2025 3:44 pm
by prohunt
heywillie wrote: Thu Nov 20, 2025 2:55 pm
prohunt wrote: Thu Nov 20, 2025 12:04 pm
Futurama het @ R25k
Bly baie baie baie vêr weg van daai winkel af.
Ok, nie geweet hulle is 'n probleem nie. Blades and Triggers het ook een
Re: Daystate gesoek
Posted: Fri Nov 21, 2025 9:24 am
by 6.5/284Norma
Jammer, moes beter bewoord het: Is opsoek na tweedhandse een.
Re: Daystate gesoek
Posted: Sat Nov 22, 2025 3:32 am
by Klein Chris
Gaan loer op Junkmail