Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Posted: Sat Nov 29, 2025 11:41 am
More Manne,
Ek sal dit waardeer indien iemand my kan help met n moontlike lading op die volgende :
260 AI
Hornady 143 gr ELD X
Loop lengte 728 mm
Dop H2O volume 55.9
TPL gelaai 74.5
Dop Lengte 51.16 mm
Kruit - VV N560
Spoed teen 23grade was 2690 ft/s gemeet met Garmin. Ek het baie goeie groep gekry op 44.2 , met spoed van 2705 ft, maar wil kyk of daar nie n hoër node moontlik is nie.
Groete