Page 1 of 1

Soek : 300 H&H doppe

Posted: Sat Jun 13, 2026 7:02 pm
by Sako75
More manne.

Ek is opsoek na 300 H&H doppe asseblief. Nuut of once-fired. Verkieslik Winchester of Norma maar kan na ander opsies kyk in goeie hoeveelhede.

Ek vra maar eers hier voor ek na die nuwe opsies by winkels kyk. Dit is maar skaars.

Baie dankie

Nul agt drie 785 2857

Re: Soek : 300 H&H doppe

Posted: Mon Jun 15, 2026 9:04 am
by heywillie
More, het jou 'n Whatsapp gestuur

Re: Soek : 300 H&H doppe

Posted: Thu Jul 30, 2026 6:10 pm
by Branderplank
Goeie naand manne

Ek moet bieg die goed lyk of dit baie skaars is.

Ek ook opsoek na Norma doppe.

Groete

Re: Soek : 300 H&H doppe

Posted: Thu Sep 03, 2026 9:17 pm
by Branderplank
Goeie naand

Lyk my 300HH nie ingekom nou met laaste Norma besending nie.

Ek het verder gelees, die AI gevra en so.

Lyk of mens 300 WBY Mag in twee stappe kan hervorm na 300 HH. Stap 1: Hervorm met 375 HH matrys wat die skouer op die WBY MAG terug druk; Stap 2: Gebruik 300 HH matrys.

Ja ek weet jy kan 375HH doppe na 300HH toe vat, maar ek kyk na ander alternatiewe

Groete