Page 1 of 1

Die Krag van n Buffel.

Posted: Sat Jan 03, 2026 6:52 pm
by ThinusS
Dit is n ou foto, maar kyk mooi na die regter horing van die bul aan die regterkant.

Image

Re: Die Krag van n Buffel.

Posted: Sat Jan 03, 2026 7:05 pm
by DWB
Wow!!!!

Re: Die Krag van n Buffel.

Posted: Tue Jan 06, 2026 2:29 pm
by Eduard Venter
Baie mooi foto! Ons jag eendag 'n trop van so 100+ in die ruigtes met 2 bulle wat heeltyd baklei. Ewe skielik klink dit soos 'n geweerskoot soos hulle koppe klap so 20m van ons af en dis net stof. Almal hardloop weg en daar lê die bul. Na so paar sekondes het hy opgestaan en weg gestruikel. Die ouens is sterk!

Sent from my SM-G780F using Tapatalk


Re: Die Krag van n Buffel.

Posted: Tue Jan 06, 2026 9:39 pm
by Ds J
Eduard Venter wrote: Tue Jan 06, 2026 2:29 pm Baie mooi foto! Ons jag eendag 'n trop van so 100+ in die ruigtes met 2 bulle wat heeltyd baklei. Ewe skielik klink dit soos 'n geweerskoot soos hulle koppe klap so 20m van ons af en dis net stof. Almal hardloop weg en daar lê die bul. Na so paar sekondes het hy opgestaan en weg gestruikel. Die ouens is sterk!
Het julle ooit uitgevind wat so geklap het? 'n Boom of horing wat dalk gebreek het?

Re: Die Krag van n Buffel.

Posted: Wed Jan 07, 2026 3:23 pm
by Eduard Venter
Dit was hulle horings wat gekap het teen mekaar. Mens besef nie die krag daarin nie

Sent from my SM-G780F using Tapatalk


Re: Die Krag van n Buffel.

Posted: Wed Jan 07, 2026 8:41 pm
by Ds J
Dankie.