Page 1 of 1

Opsoek na "Polish Chickens" kuikens

Posted: Tue Jan 06, 2026 10:27 am
by PRIVATE RYAN
Dagsê!

Ons is opsoek na bg in PTA area.

Groete

Re: Opsoek na "Polish Chickens" kuikens

Posted: Wed Jan 07, 2026 2:02 pm
by Toxxyc
Hulle is nou nie in PTA nie, maar ek kan die mense regtig hoog aanbeveel. Die eienaar, Sean Freeman, is ook 'n lekker skiet-man:

https://www.livingseeds.co.za/livingsee ... antam.html

Re: Opsoek na "Polish Chickens" kuikens

Posted: Thu Jan 08, 2026 9:49 am
by PRIVATE RYAN
Baie dankie!

Waardeer die terugvoer.