Gesoek: Swarovski PV 2.5-10x42 of Swarovski Habicht 2.2-9x42
Posted: Fri Jan 30, 2026 5:32 pm
Naand manne.
Ek is opsoek na ‘n teleskoop vir ‘n ou geweer.
Soek ‘n Swarovski PV 2,5-10x42 of Swarovski Habicht 2.2-9x42 met duplex kruishaar in puik toestand asseblief.
Baie dankie