Page 1 of 1

Sellyaride Pty

Posted: Tue Feb 03, 2026 8:07 pm
by Vleisie
Naand Almal, ek kom vra bietjie vir inligting.

Het iemand al te doen gekry met bogenoemde voertuig handelaar van Claremont in die Kaap eienaar is n John Venter?
Hy adverteer n bakkie wat in Blouberg staan, maar dit voel vir my daardie ou sê ding van as dit te goed klink om waar te wees, dan is dit.

Groete

Re: Sellyaride Pty

Posted: Tue Feb 03, 2026 8:35 pm
by Zuku
Golden rule of buying online. If you have not inspected, you have neglected.

N Familie lid wou n bussie in George koop. Eienaar maak al die regte geluide en sê al die regte goed. Alles in plek ens, Lid sê toe kom laai voertuig by huis af en ek betaal geld onmiddelik oor of fisies harde kontant. Toe wil eienaar eers helfte deposit hê voor hy ry. Een van sy kinder hoor van die transaksie en google search die foto. En die voetuig word geadverteer by Webuycars in Kaapstad. N Vinnige oproep bevestig voertuig staan fisies by hulle op vloer en nie in George nie.

Re: Sellyaride Pty

Posted: Tue Feb 03, 2026 10:34 pm
by Vleisie
Ek sal virseker nie koop sonder dat ek die voertuig gesien het nie, ek wil net nie Kaap toe vlieg vir n scam nie. Dit is maar die rede dat ek vra of iemand al met hulle besigheid gedoen het of van hulle kennis dra.