Ohrigstad area - ken iemand dalk "TES Safaris" en "Mamotale Game Lodge" ?
Posted: Sat Feb 07, 2026 3:59 pm
Goeie dag,
Vriende van my beplan 'n jag in die Ohrigstad area en hulle het afgekom op twee plase:
TES Safaris
Mamotale Game Lodge
Het iemand op die forum dalk al hier gejag? Sal enige terugvoer waardeer.
Soos ons almal weet is daar vandag baie slenter advertensies en deeglike navorsing is nodig.
Baie dankie.
Fred